Our Rates & Reviews

Adult sharing @ R340 per adult accommodation only

Children sharing with parents 
Under 12 - 50% of the above rate, per child
Under 3 - no charge 

Pensioner sharing @ R300 per adult accommodation only - valid out of season

Meals

Meals must be booked / confirmed at least one day prior to arrival.

Breakfast at R80 per adult / R40 per child - juice, cereal, yoghurt, plated English breakfast (NOT buffet) and coffee/tea
Dinner at R140 per adult / R70 per child - either starter and main course (Karoo Lamb) OR main course (Karoo Lamb) and dessert - depending on seasonal availability 

Rates should be used as a guide line only, please confirm rates before making any bookings
We endeavour to accommodate guests in the unit requested/booked, however due to business demands, a booking may have to move / change to another unit
No credit card facilities - Payments in cash please or bank transfer


Reviews

  • Heerlike rustige verblyf.Het ons verblyf baie geniet. Lieflike rustige omgewing. 1 nag was te kort! Salome – Maart 2019
  • Regte Karoo mense. Netjiese verblyf en regte Karoo gasvryheid met lekker Karoo tjoppie. Piet - Januarie 2019
  • Wonderful country atmosphere. Setting, in the middle of the Karoo, was perfect for an authentic experience. Paul – December 2018
  • Ons het 'n heerlike rustige ervaring gehad. Lekker aandete, ruim gerieflike kamer en wonderlike gasvryheid. Dit was die perfekte oornagplekkie opad Hartenbos toe vanaf Pretoria. Sal Erin definitief aanbeveel. Tanya – Desember 2018
  • Spacious, well prepared, hospitable and excellent lamb chops! Philip – December 2018
  • Vriendelike ontvangs, voldoende toerusting, heerlike stilte en uitsig! Lourens – November 2018
  • Enjoyable dinner and stay with excellent breakfast. The views from the balcony and the hospitality of our hostess. Niek – October 2018
  • Ons verblyf was puik, onberispelik skoon en netjies. Heerlik warm geslaap op goeie bed, elektriese kombers, warm watersak. Selfs 'n verwarmer gehad. Kon lekker warm bad en stort in groot badkamer. Kamer ook baie ruim en gesellig. Trevor is 'n uitstekende gasheer en fantastiese kok! Ons hondjies was veilig in die omheinde tuintjie en het baie welkom gevoel. Pragtige plaas om op rond te loop. Leon - Augustus 2018
  • Erin Farm gives a good Karoo out-of-town experience. Easy to access on a trip to Cape Town or Port Elizabeth. Trus – July 2018
  • Goed ingerigte, dierevriendelike verblyf. Die beste dierevriendelike oornagverblyf waar ons nog gebly het. So lekker stil op die plaas. Trever het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer nadat ons reisreëlings dringend moes verander. Ons sal beslis teruggaan. Marina - Julie 2018
  • Erin is a home for all. The views around the farm were great. Trevor was friendly. The bird life is awesome. The fire under the stars is great. The beds and bath is awesome. Morne – May 2018
  • Ons sal maklik weer by Erin bly - dit is 'n egte Karoo ervaring met netjiese verblyf. Erin is nog van die lekkerste plekke om te bly met ons twee honde. Die heinings om die huisies beteken ons hoef nie die honde heeltyd dop te hou nie en indien ons wil aandete gaan eet by die hoof huis kan ons die honde gemaklik los. Trevor is baie vriendelik. Die verblyf is gepas aan die Karoo - netjies en skoon - en die self-catering geriewe werk goed vir ons. Maryke – April 2018
  • Comfortable overnight rest in peaceful and friendly surrounds. It was close enough to the highway yet very quiet. Lovely friendly hosts. Beautiful surroundings and pet friendly is a huge plus. Lovely bathroom and very comfortable beds. Hazel – April 2018
  • A very peaceful stay over. Trevor the host even contacted us on the day while on the road whether we would like any dinner. Orders were arranged and the meal was served in our own surrounding lounge and very delicious. If you are a "bird watcher " then it is for you as well as there is enough birding activity around the property. Room, bathroom and lounge were very clean as well as the rest of the accommodation available. Werner – March 2018
  • Ideale "stop-over" op pad na Tuinroete. Ons het welkom gevoel en heerlik gerus. Ek sal definitief aanbeveel. Ook troeteldiervriendelik, dus het ons Labrador ook lekker gebly! Dries – Maart 2018
  • Well equipped, clean and professionally managed establishment. very peaceful, quiet and conveniently located. Hans – February 2018
  • Erin is die eerste diere vriendelike verblyf wat 'n omheinde erfie het waar my honde los kon rondhardloop. Ons almal kon dus heerlik ontspan op die plaas met die nodige geriewe om die hele gesin tevrede te stel. Marie – Januarie 2018
  • Had a wonderful stay, the accommodation was clean and quaint. Trevor was very welcoming and accommodating. My children and my dog had a fabulous time. The Karoo lamb chops were the best I have ever eaten. – Nicky - January 2018
  • Thank you to our hosts for a warm welcome! The beautiful farm house and each corner of the garden is creatively decorated, with interesting gems, books and decor. With a functional approach, the tranquil setting makes for enjoyable afternoon walks and breathtaking views at dawn. Thank you! We will be back!  Cecile - December 2017
  • Ideale verblyf vir 'n gesin met troeteldiere. Die oopplan-uitleg kan dalk gesinne met groter kinders pla, maar vir ons was dit perfek. Die etes was heerlik en beslis die moeite werd. Die ontvangs is warm en hartlik en voel jy dadelik tuis. Die ligging is ideaal vir oornag tussen Gauteng en die Kaap en teenaan die N9 (sonder dat die verkeer enigsens pla). Dit is stil en rustig en die huisie is goed toegerus.  Ina - Desember 2017
  • Loved the silences and peace from a hectic day of travel. The Awesome Shower and Bathroom. Nigel - October 2017
  • Baie skoon en vreeslike vriendelike diens! Met die aankoms is ons baie vriendelik gegroet deur Trevor en ons blyplek was sowaar fantasties. Hierdie is definitief die plek om te bly as jy vir een aand will oornag op pad vanaf of op pad na Gauteng. Werklik fantasties.  James - Julie 2017
  • Just wanted to thank you for a beautiful stay with you on Friday night. Peace, tranquillity and wonderful hospitality. You went that extra mile and it was appreciated. The food was outstanding.  Hogart - March 2017
  • Perfekte ligging met die mooiste sonsondergang!  Ons het vinnig oorgestop vir een nag by Erin tussen George en Johannesburg. Trevor was baie, baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons "cottage" was puik toegerus en baie gemaklik. Lugverkoeling sou lekker gewees het, maar ek dink die dakwaaier het darem sy ding gedoen na sononder. Die kinders het die plaasomgewing baie geniet en hulleself onmiddellik tuisgemaak. Definitief goeie waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar stop in die toekoms.  Hennie - Januarie 2017
  • A very pleasant stay A well equipped cottage for self-catering, comfortable beds and beautiful surroundings makes for a very pleasant stay at a thoroughly reasonable price. We (and our dog) would definitely recommend Erin. Lesley - January 2017
  • Lovely country ambience.  Enjoyed our brief stop here. Pleasant hosts and the room was large and comfortable and clean. Plenty of facilities in the kitchen to make a meal and a small verandah and garden area to eat our meals on and enjoy the country air and the sunset. Would definitely stop here again.  Gill - January  2017
  • Very pleasant. We found Erin a comfortable down to earth karoo accommodation. it is really a close to nature stay with no TV and other electronic luxuries. But when you stay there that is how you want it. Close to nature . Rather stare at the night sky than at a TV. The food was of of excellent quality and your host (owner), Trevor makes sure that you have a pleasant stay. Erin Country House is pet friendly and our whippet enjoined the stay as much as me and my family did. Prices are very reasonable. Ernst G - January 2017

Erin Farmhouse & Cottages Located at: Erin Farm, Off the N9, Middelburg, Eastern Cape.Phone: +27 49 842 2293. .

© Copyright Erin Farmhouse & Cottages 2017 | All Rights Reserved | Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by | Web Hosting by | Rates Resources